KOKANJE AFTREEOORD
Lewensreg & Behuising
KOKANJE AFTREEOORD
LEWENSLANGE OKKUPASIEREG

Die grond is nie in erwe verdeel nie, dus kan individuele titelaktes nie aan kopers voorsien word nie. ’n Okkupasiereg word aan die okkupeerder en mede-okkupeerder verkoop, en ’n skriftelike kontrak word tussen die koper(s) en Kokanje Aftreeoord aangegaan. Die verkryging van okkupasiereg beteken dat die okkupeerder en mede-okkupeerder lewenslange inwoningsreg verkry van ’n spesifieke wooneenheid teen die betaling van ’n gespesifiseerde bedrag (na gelang van die tipe wooneenheid wat verlang word) aan Kokanje Aftreeoord. Geen oordragkoste of registrasiekoste is betaalbaar nie. Gedurende die inwoning word die okkupeerder en mede-okkupeerder ook verseker van maatskaplike en sosiale versorging.

By Kokanje spesifiek is daar geen geboueversekering, geen onderhoudskoste, geen belasting, geen oordragkoste of hereregte nie, en die aankoop behou ’n boedelwaarde.

KOKANJE AFTREEOORD
AANKOOP VAN LEWENSLANGE OKKUPASIEREG

Die prys wat aan die okkupasiereg van ‘n bepaalde wooneenheid gekoppel word, verskil van dié van ander wooneenhede en is markverwant. Wanneer ‘n wooneenheid beskikbaar word, word die eenheid opnuut gewaardeer om ‘n prys vir die okkupasiereg vas te stel. Die bedrag wat betaal word, vorm ‘n boedelwaarde wanneer die inwoner of, in die geval van ‘n egpaar, die langslewende te sterwe kom of wanneer die houers van die okkupasiereg Kokanje verlaat.

Wanneer die inwoner of, in die geval van ‘n egpaar, die langslewende te sterwe kom of wanneer die houers van die okkupasiereg Kokanje verlaat, eindig die okkupasiereg ten opsigte van die betrokke wooneenheid en val dit terug na Kokanje Aftreeoord. Die boedel is dan geregtig op ‘n bedrag gelykstaande aan die oorspronklike prys van die okkupasiereg minus ‘n vermindering van hoogstens 30%.  15% met datum van okkupasie van die woning, en die oorblywende 15% oor ‘n tydperk van 10 jaar.

Water en elektrisiteit word nie by die heffing ingesluit nie, dit word afsonderlik bereken aangesien elke woning ‘n afsonderlike meter het.

wooneenheid
tipe a

2 Slaapkamerss

1 Badkamer met stort

Kombuis eet-woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 92.7m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

47c7f5588df2bb44ccf4bcfb3dfbbac190421ff7
9399b1368ff7a6962ab7e1177026dabdcb3ff0f8
21028c74e8188d0b3df6851010709d1fdcdf4144
cd88ce4742595b9255c70356cb1f1471389b40b7
wooneenheid
tipe b

1 Slaapkamers

1 Badkamer met stort

Kombuis eet-woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 78.55m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

811d764d3e45d7e5cab4010856afb5dd32aa2066
wooneenheid
tipe c

2 Slaapkamerss

1 Badkamer met stort

Kombuis eet-woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 116.4m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

206193c64c0a654e1ab83017f85052063b3dfeb8
e4152d3582906beecc0380b1294657e02c98a979
24f4078ef771fe27cd2acf6ea09f1ac1b86ac4ad
wooneenheid
tipe d

2 Slaapkamerss

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis eet-woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 126.5m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

9564fbb337607aa5dd22607928ad09d135c3ae17
0583c73e525cfe85a9a3eb038a9470bcf75600a7
Group 89
9313dc020a83f562ea6292df905da8e3bf482986
wooneenheid
tipe e

2 Slaapkamerss (Hoofslaapkamer met aantrekkamer)

1 Badkamer (een met bad, een met stort)

Kombuis

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 144.92m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

f656e9589d0f4d84e4bc0a4e335e42bda879b5a0
bf24026d1a1d1924fe1d1c9f327a427efe427234
85f6bed8dda0992b7e41328c118cd7fcfff717e5
wooneenheid
tipe f

2 Slaapkamerss

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 124.36m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

9564fbb337607aa5dd22607928ad09d135c3ae17
0583c73e525cfe85a9a3eb038a9470bcf75600a7
Group 89
9313dc020a83f562ea6292df905da8e3bf482986
wooneenheid
tipe g

2 Slaapkamerss

1 Badkamer (een met bad, een met stort)

Kombuis

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 124.13m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

cccb64a50d1f6d9e579868ec7b62207e6eb07cb6 (1)
f656e9589d0f4d84e4bc0a4e335e42bda879b5a0
bf24026d1a1d1924fe1d1c9f327a427efe427234
85f6bed8dda0992b7e41328c118cd7fcfff717e5
wooneenheid
tipe h/j

2 Slaapkamerss

2 Badkamers(een met bad, een met stort)

Kombuis

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 123.8m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

fd522a7c9f3c004568f5634a886afed0a5c6fc4d
18c7feff84173bb3ca98f7cc2feaa683cdd2bd75
08816089b9aa82ddd2ea608a28aced740d8f2b5f
63ef8f45e0f2721d488aa13a2a1e862434e8e92e
wooneenheid
tipe i

3 Slaapkamers

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 141.04m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

cccb64a50d1f6d9e579868ec7b62207e6eb07cb6 (1)
77803c57b40b9b6e2bdf6adf28d2b36200af15e9
ab4d8bda7b73101a169270f221fcf6bfd7841644
96462c7416f60c06d241928b7d12b2cd374c8dcc
wooneenheid
tipe k

2 Slaapkamerss

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis met opwaskamer

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Outstanding ? **

77803c57b40b9b6e2bdf6adf28d2b36200af15e9 (1)
9a050c2adb56e85ecb43f8ca1fc3cf8e0cda9f14
wooneenheid
tipe l

3 Slaapkamers

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis met opwaskamer

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak:  Woonarea: ± 148.75m² Stoepe: ±20m² Motorhuis: 18m²

49057ef389aeafcc21de710f9deed6b140729769
77803c57b40b9b6e2bdf6adf28d2b36200af15e9
ab4d8bda7b73101a169270f221fcf6bfd7841644 (1)
e09ead338e6c6249fff4bcc792996fe385a303a5
wooneenheid
tipe m

3 Slaapkamers

2 Badkamers (een met bad, een met stort)

Kombuis met opwaskamer

Eetkamer

Woonkamer

Meerdoelkamer

Wasgoedwerf (onderdak)

Voorstoep en 1 Motorhuis

Oppervlak: Woonarea: ± 148.76m² Voorstoep: ± 20m² Motorhuis: 18m²

8db9d79be06c858c0c8d85bcf2b72d00891c4e24
8c67a4921adc023fc6b9f27571bb8f6e160fcccf
3029aeb11db091957ce8f7e2e355ecff3a760d2a
KOKANJE AFTREEOORD
WOONEENHEDE

Daar is tans 595 wooneenhede in Kokanje.  Die eenhede is so beplan dat inwoners dit moeitevry kan bewoon.  Dit wissel van een-, twee-, en drieslaapkamer eenhede, kombuis en ‘n ruim badkamer met ‘n bad/stort, toilet en handwasbakke. Sommige eenhede beskik oor twee badkamers.  Elke eenheid het ook ‘n ruim sit- en eetkamer waar familie en vriende kan saamkuier.

Die wooneenhede is van siersteen en dus grootliks instandhoudingsvry. ‘n Toesluitmotorhuis naby die wooneenheid is ingesluit en die okkupasiereg op woonwa-afdakke en staanplekke kan, indien beskikbaar, addisioneel bekom word.

Die Bestuurskomitee is verantwoordelik vir die verskering van die woning.  Indien die okkupeerder die inhoud van die woning wil verseker, kan dit op eie koste gedoen word.   Die totale instandhouding van die wooneenheid en terrein word deur Kokanje onderneem.  Inwoners is daarop geregtig om die grond in die omgewing van die wooneenhede, in oorleg met die Oord se bestuur, te onderhou.

Daar is elf (11) verskillende vloerplanne waarvan elk se vloeroppervlak verskil.

kokanje aftreeoord

Toer n Eenheid
afAfrikaans